Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sienderoë
sienderoë [boodskap #129482] So, 26 Januarie 2020 14:54
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18845
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sienderoë
Afbreking: sien•der•o•ë


Bywoord: sienderoë

Betekenis:
• Terwyl almal toekyk; duidelik waarneembaar.

Gebruik:
• Die politici is besig om die land sienderoë te plunder terwyl die ekonomie al verder agteruitgaan.

Vertaling:
Engels: visibly, while watching
Nederlands: zienderogen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wenk
Volgende onderwerp: wenner
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 12:59:03 MGT 2024