Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » welkom
welkom [boodskap #129480] So, 26 Januarie 2020 14:19
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18818
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
welkom
Afbreking: wel•kom


Byvoeglike naamwoord: welkom
Attributief: welkome
Partitief: welkoms

Betekenis:
• Iemand innooi en tuis laat voel.
• As mens graag iets wil hê of daarna uitsien.

Gebruik:
• Jy is altyd welkom hier.
• Dit is 'n welkome verander.

Spreekwoord:
• So welkom soos 'n kat in 'n melkkamer. [Baie onwelkom.]

Antoniem:
• onwelkom

Afgelei:
• verwelkom
• welkomsgeskenk
• welkomsgroet
• welkomslied
• welkomsrede

Vertaling:
Engels: welcome
Nederlands: welkom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wegsteek
Volgende onderwerp: wenk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 16:28:44 MGT 2024