Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wegsteek
wegsteek [boodskap #129479] So, 26 Januarie 2020 14:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wegsteek
Afbreking: weg•steek
Samestelling: weg + steek


Werkwoord: steek weg, wegsteek
Verlede tyd: het weggesteek

Betekenis:
• Iets op 'n plek sit sodat ander mense dit nie kan kry nie.

Gebruik:
• Ons sal die koekies moet weggesteek, anders is daar môre niks oor nie.

Vertaling:
Engels: to hide
Nederlands: wegsteken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weglaat
Volgende onderwerp: welkom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 10:01:24 MGT 2024