Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weglaat
weglaat [boodskap #129478] So, 26 Januarie 2020 14:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
weglaat
Afbreking: weg•laat


Werkwoord: laat weg, weglaat
Verlede tyd: het weggelaat

Betekenis:
• Iets uitlos; nie insluit nie.
• Iets wat reeds in is uithaal.

Gebruik:
• Die speler is uit die span weggelaat.
• Die paragraaf is oorbodig, jy kan dit weglaat.

Afgelei:
• weglaatbaar
• weglating

Vertaling:
Engels: to leave out, omit
Nederlands: weglaten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wegkruip
Volgende onderwerp: wegsteek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 17:54:14 MGT 2024