Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Troeteldiere » Jack Russel
Jack Russel [boodskap #1402] So, 20 Julie 2003 22:47 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Andries wrote:
>
> Ek spandeer soveel as moontlik tyd saam met hom.. dalk moet ek hom by my
> laat doeks.
>
> Ek het my Jack Russel laas week saam gebring van die plaas af..maar ek dink
> die dorp maak hom depressief of iets. Die eerste dag het dit goed gegaan
> maar Dinsdag wou hy nie eet nie. By die werk het hy die hele dag in die
> bakkie onder die boom gele...ek het hom terug gevat plaas toe. hy was nog
> nooit in 'n erf agter hekke nie. Ek dink dis vreemd vir hom. Ek sal maar op
> die plaas vir hom gaan kuier.

Ek dink jy het die regte ding gedoen om hom terug te vat plaas toe.
Los hom maar liewer waar hy gelukkig is. Baklei hy nie met Fleur nie?

Lorinda
Re: Jack Russel [boodskap #1408 is 'n antwoord op boodskap #1402] Ma, 21 Julie 2003 22:58 Na vorige boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda het geskryf :

> Ek dink jy het die regte ding gedoen om hom terug te vat plaas toe.
> Los hom maar liewer waar hy gelukkig is. Baklei hy nie met Fleur nie?
>

Hy was bietjie jaloers..maar hulle het gou maatjies gemaak..

Kan vir jou 'n "sreenshot" van my KDE "desktop" epos?
Vorige onderwerp: My sussie se kat
Volgende onderwerp: Apies - Raad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 13:05:46 MGT 2024