Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deurmekaarspul
deurmekaarspul [boodskap #129451] Sa, 25 Januarie 2020 17:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
deurmekaarspul
Afbreking: deur•me•kaar•spul
Samestelling: deurmekaar + spul


Selfstandige naamwoord: deurmekaarspul
Meervoud: deurmekaarspulle
Verkleinwoord: deurmekaarspulletjie
Meervoud van verkleining: deurmekaarspulletjies

Betekenis:
• 'n Toestand wat chaoties en baie deurmekaar is.

Gebruik:
• Begin elke gedagte met 'n nuwe paragraaf om te verhoed dat jou argumentering in 'n deurmekaarspul ontaard.

Sinoniem:
• anargie
• disorganisasie
• dolliwarie
• chaos
• geharwar
• harwar
• konglomerasie
• mallemoes
• mengelmoes
• potpourri
• roesmoes
• sameraapsel
• sameskraapsel
• tjou-tjou
• verwarring
• warboel

Vertaling:
Engels: mess, confusion, chaos, mix-up
Nederlands: knoeiboel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waaraan
Volgende onderwerp: geharwar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 13:10:23 MGT 2024