Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vy
vy [boodskap #129447] Sa, 25 Januarie 2020 16:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Vye
Vye
vy
Afbreking: vy
Uitspraak: /fəɪ̯/


Selfstandige naamwoord: vy
Meervoud: vye
Verkleinwoord: vytjie
Meervoud van verkleining: vytjies

Betekenis:
• 'n Sagte, groen vrug met klein pitjies aan die binnekant (Ficus carica).

Gebruik:
• 'n Vyeboom se blomme groei in werklikheid aan die binnewand van die vy.

Wisselvorm:
• vyg

Afgelei:
• vyeboom
• vyekonfyt

Vertaling:
Engels: fig
Nederlands: vijg
Zoeloe: khiwane

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vullisblik
Volgende onderwerp: vyand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 23:07:07 MGT 2024