Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vryheid
vryheid [boodskap #129445] Sa, 25 Januarie 2020 15:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18784
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vryheid
Afbreking: vry•heid


Selfstandige naamwoord: vryheid
Meervoud: vryhede
Verkleinwoord: vryheidjie
Meervoud van verkleining: vryheidjies

Betekenis:
• Die gevoel dat mens nie deur reëls of mense beheer word nie.

Gebruik:
• Die alleenloper geniet sy vryheid.
• Die soldate veg vir die vryheid van hul land.

Sinoniem:
• ongebondenheid
• onbelemmerdheid

Antoniem:
• beperktheid
• gevangeskap

Vertaling:
Engels: freedom, liberty
Nederlands: vrijheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vryf
Volgende onderwerp: vullisblik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 05:33:52 MGT 2024