Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vraagsin
vraagsin [boodskap #129431] Sa, 25 Januarie 2020 12:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vraagsin
Afbreking: vraag•sin
Samestelling: vraag + sin


Selfstandige naamwoord: vraagsin
Meervoud: vraagsinne
Verkleinwoord: vraagsinnetjie
Meervoud van verkleining: vraagsinnetjies

Betekenis:
• 'n Sin waarin iets gevra word.

Gebruik:
• "Waarheen haan jy?" is 'n vraagsin.

Verwant:
• bevelsin
• stelsin
• uitroep

Vertaling:
Engels: question
Nederlands: vraagzin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vou
Volgende onderwerp: vraagwoord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 14:45:17 MGT 2024