Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Onderwys & opvoeding » Matriek Uitslae
Matriek Uitslae [boodskap #12024] Wo, 07 Januarie 1998 00:00
Du Toit Lambrechts  is tans af-lyn  Du Toit Lambrechts
Boodskappe: 8
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
Ons het almal daarvoor gewag: As jy varking stupid (Ooops! Intellectually
disadvantaged) is dan blameer jy apartheid daarvoor! Baie dankie aan mej.
Mary Blame-it-on-Apartheid Metcalfe. Dit sou 'n moerse teleurstelling
gewees het as niemand dit gesê het nie.

Du Toit
Re: Matriek Uitslae [boodskap #12025 is 'n antwoord op boodskap #12024] Wo, 07 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
kobus kleynhans  is tans af-lyn  kobus kleynhans
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Du Toit Lambrechts wrote in article
...
> Ons het almal daarvoor gewag: As jy varking stupid (Ooops! Intellectually
> disadvantaged) is dan blameer jy apartheid daarvoor! Baie dankie aan mej.
> Mary Blame-it-on-Apartheid Metcalfe. Dit sou 'n moerse teleurstelling
> gewees het as niemand dit gesê het nie.
>
> Du Toit
>

Shame,
Hoe anders kan sy haar "incompcy" wegsteek?
kob...@icon.za
Re: Matriek Uitslae [boodskap #12026 is 'n antwoord op boodskap #12024] Wo, 07 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Len Haasbroek  is tans af-lyn  Len Haasbroek
Boodskappe: 17
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
Du Toit Lambrechts wrote:

> Ons het almal daarvoor gewag: As jy varking stupid (Ooops! Intellectually
> disadvantaged) is dan blameer jy apartheid daarvoor! Baie dankie aan mej.
> Mary Blame-it-on-Apartheid Metcalfe. Dit sou 'n moerse teleurstelling
> gewees het as niemand dit gesê het nie.
>
> Du Toit

En die wat wel deurgekom het, wag wag, ek weet, blameer dit seker ook op
apartheid.
Re: Matriek Uitslae [boodskap #12027 is 'n antwoord op boodskap #12024] Wo, 07 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Du Toit Lambrechts wrote:
>
> Ons het almal daarvoor gewag: As jy varking stupid (Ooops! Intellectually
> disadvantaged) is dan blameer jy apartheid daarvoor! Baie dankie aan mej.
> Mary Blame-it-on-Apartheid Metcalfe. Dit sou 'n moerse teleurstelling
> gewees het as niemand dit gesê het nie.
>
> Du Toit

Jy's reg - ek het ook gewag daarvoor. Mary 'Where were you during the
struggle' Metcalfe vergeet gerieflikheidshalwe die swart skole waar dit
goed gaan. Daar was 'n stuk op TV oor 'n swart skool wat 'n 88% sukses
syfer het, staat skool in die middel van 'n oorwegend swart woonbuurt,
niks anders as wat die meeste ander kinders het nie.

Waar was hulle gedurende apartheid Antie Mary?

Interesant oor wie vir wie blameer - onderwysers die kinders, kinders
die onderwysers, almal apartheid (natuurlik), Bengu die provinsiale
onderwys departemente en anders om ens ens ens.
Vorige onderwerp: Matriek Uitslae?
Volgende onderwerp: Skoolseun geskors oor geskiedenis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 09:19:12 MGT 2024