Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voetspoor
voetspoor [boodskap #129419] Vr, 24 Januarie 2020 16:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Voetspoor in die sand.
'n Voetspoor in die sand.
voetspoor
Afbreking: voet•spoor
Samestelling: voet + spoor


Selfstandige naamwoord: voetspoor
Meervoud: voetspore
Verkleinwoord: voetspoortjie
Meervoud van verkleining: voetspoortjies

Betekenis:
• 'n Spoor of reeks van spore wat 'n voet nalaat.

Gebruik:
• Hoe diep is die voetspoor wat ons op die aarde agterlaat?

Vertaling:
Engels: foot-print, track
Nederlands: voetspoor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afronding
Volgende onderwerp: volledig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 05:15:39 MGT 2024