Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » burgerlik
burgerlik [boodskap #129416] Vr, 24 Januarie 2020 14:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
burgerlik
Afbreking: bur•ger•lik


Byvoeglike naamwoord: burgerlik
Attributief: burgerlike

Betekenis:
• Wat die burgers van 'n land betref.
• Nie militêr nie.
• Nie kerklik nie.

Gebruik:
• Hy was van burgerlike afkoms.
• Na 'n langdurige militêre bewind kry die land eindelik weer 'n burgerlike bestuur.
• Naas die kerklike huwelik word burgerlike huwelike ook in sommige lande erken.

Sinoniem:
• siviel

Antoniem:
• adellik

Vertaling:
Engels: civil, civilian
Nederlands: burgerlijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: volkome
Volgende onderwerp: ideaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 11:49:25 MGT 2024