Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » volgorde
volgorde [boodskap #129414] Vr, 24 Januarie 2020 07:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
volgorde
Afbreking: volg•or•de


Selfstandige naamwoord: volgorde
Meervoud: volgordes

Betekenis:
• Die wyse waarop iets in 'n ry gerangskik word; dui aan dat iets voor of na iets ander kom.

Gebruik:
• Die boeke in die biblioteek word volgens alfabetiese volgorde gerangskik.

Vertaling:
Engels: order, sequence
Nederlands: volgorde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voetpad
Volgende onderwerp: volkome
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 06:48:26 MGT 2024