Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tjoekie
tjoekie [boodskap #129412] Do, 23 Januarie 2020 20:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18627
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tjoekie
Afbreking: tjoe•kie
Uitspraak: /ˈʧuki/


Selfstandige naamwoord: tjoekie
Meervoud: tjoekies

Betekenis:
• (sleng) 'n Tronk of aanhoudingsel.

Gebruik:
• Die Olimpiese atleet wat met tik betrap is, is tjoekie toe gestuur.

Sinoniem:
• tronk
• gevangenis

Vertaling:
Engels: chokey, quod, clink
Nederlands: nor, bak, bajes, petoet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voertuig
Volgende onderwerp: voetpad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 18:48:53 MGT 2024