Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vluglees
vluglees [boodskap #129410] Do, 23 Januarie 2020 19:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18784
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vluglees
Afbreking: vlug•lees
Samestelling: vlug + lees


Werkwoord: vluglees
Verlede tyd: het gevluglees

Betekenis:
• Vinnig deur 'n teks lees om 'n idee te kry van waaroor dit gaan.

Gebruik:
Vluglees stel 'n mens in staat om 'n vinnige idee of oorsig van die hele teks te kry, sonder om al die detail te lees.

Sinoniem:
• snellees
• spoedlees

Verwant:
• blaailees
• soeklees

Vertaling:
Engels: to speed read
Nederlands: snellezen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vlug
Volgende onderwerp: voertuig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 10:33:14 MGT 2024