Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Veiligheid & wapens » Elke derde dag
Elke derde dag [boodskap #11914] Di, 23 Desember 1997 00:00
John I.  is tans af-lyn  John I.
Boodskappe: 4
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
FEIT: Vandag, die twee-en twintigste plaasmoord-voorval in die afgelope twee maande.
FEIT: Die oorledenes is meesal blankes, meesal Afrikaners.
FEIT: In baie gevalle was geen roof betrokke nie.
FEIT: Elke keer is daar 'n grootskaalse soektog na die verdagtes, maar mens hoor nooit dat iemand aangekeer word nie.

Ek sê niks, maar ek dink wat ek dink.

--
John
Vorige onderwerp: Nuus: Gewapende Roof
Volgende onderwerp: DIE WET EN ORDE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 13:55:43 MGT 2024