Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » vlaglied
vlaglied [boodskap #11901] Ma, 22 Desember 1997 00:00 na volgende boodskap
Jan Grootenhuis  is tans af-lyn  Jan Grootenhuis
Boodskappe: 16
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Junior Lid
kan iemand asb die woorde vd vlaglied verskaf. miskien is dit al hier
gepos---daar is nie dalk 'n argief of net 'n lys van die posstukke nie?

-- jaco
Re: vlaglied [boodskap #11912 is 'n antwoord op boodskap #11901] Di, 23 Desember 1997 00:00 Na vorige boodskap
bur...  is tans af-lyn  bur...
Boodskappe: 33
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Volle Lid
Jaco Geldenhuys wrote:

> kan iemand asb die woorde vd vlaglied verskaf. miskien is dit al hier
>
> gepos---daar is nie dalk 'n argief of net 'n lys van die posstukke
> nie?
>
> -- jaco

Die Vlaglied (Ek weet nie of daar 'n nuwer weergawe is nie):

Nooit hoef jou kinders wat trou is te vra:
Wat beteken jou vlag dan Suid-Afrika?
Ons weet hy's die seël van ons vryheid en reg
vir naaste en vreemde vir oorman en kneg;
die pand van ons erf'nis geslag op geslag,
om te hou vir ons kinders se kinders wat wag;
ons nasie se grondbrief van eiendomsland,
uitgegee op gesag van die Hoogste se hand.
Oor ons hoof sal ons hys,
in ons hart sal ons dra
die vlag van ons eie Suid-Afrika.
Vorige onderwerp: Winnie se laaste Lied
Volgende onderwerp: my sarie marais.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 18:01:27 MGT 2024