Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » laf
laf [boodskap #128614] So, 08 Desember 2019 13:05
Inligting is tans aan-lyn  Inligting
Boodskappe: 8323
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
laf
Afbreking: laf


Byvoeglike naamwoord: laf
Vergrotende trap: lawwer
Oortreffende trap: lafste
Attributief: lawwe
Partitief: lafs

Betekenis:
• Verspot en kinderagtig optree.
• Onaangenaam smakeloos.
• 'n Gebrek aan moed toon.

Gebruik:
• Hou op om so laf te wees.
• Die kos proe laf, dit kort 'n bietjie sout.
• Wat 'n verskriklike lawwe daad was dit nie!

Afgelei:
• lawwigheid
• lafaard
• lafhartig

Vertaling:
Engels: silly; insipid; cowardly
Nederlands: laf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: laerskool
Volgende onderwerp: bronkode
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jan 25 16:51:44 UTC 2020