Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skrap
skrap [boodskap #128594] Sa, 07 Desember 2019 13:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18626
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skrap
Afbreking: skrap


Werkwoord: skrap
Verlede tyd: het geskrap
Teenwoordige deelwoord: skrappende

Betekenis:
• 'n Streep deur iets trek; doodtrek; uitkrap.
• Om te verwyder; uit te vee.

Gebruik:
Skrap eerder die woord en dui die korrekte spelling langs die kant aan.
• Die inskrywing voldoen nie aan die standaarde wat ons stel nie, en sal gevolglik verbeter of geskrap moet word.

Sinoniem:
• kanselleer
• terugtrek

Vertaling:
Engels: to scratch, cross out; to delete, remove, erase, cancel
Nederlands: schrappen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: krans
Volgende onderwerp: krap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 15:36:20 MGT 2024