Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kraan
kraan [boodskap #128592] Sa, 07 Desember 2019 13:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kraan.
'n Kraan.
'n Kraan waarmee skepe gelaai word.
'n Kraan waarmee skepe gelaai word.
kraan
Afbreking: kraan


Selfstandige naamwoord: kraan
Meervoud: krane
Verkleinwoord: kraantjie
Meervoud van verkleining: kraantjies

Betekenis:
• Klep aan 'n pyp wat 'n mens oop- en toedraai om die vloei van water of gas te beheer.
• Werktuig met kabels en katrolle waarmee swaar voorwerpe opgelig word; hyskraan.

Gebruik:
• Die kraan drup omdat hy nie ordentlik toegedraai is nie.
• Die houers word met 'n kraan op die skip gelaai.

Hiponiem:
• hyskraan
• skeepskraan
• waterkraan

Afgelei:
• kraanvoël

Vertaling:
Engels: tap, stopcock; crane, derrick
Nederlands: kraan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kraal
Volgende onderwerp: krans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 23:30:28 MGT 2024