Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kortverhaal
kortverhaal [boodskap #128589] Sa, 07 Desember 2019 08:57
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18784
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kortverhaal
Afbreking: kort•ver•haal


Selfstandige naamwoord: kortverhaal
Meervoud: kortverhale
Verkleinwoord: kortverhaaltjie
Meervoud van verkleining: kortverhaaltjies

Betekenis:
• 'n Korterige verhaal; storie wat hoogstens uit 'n paar bladsye bestaan.

Gebruik:
• Hy lees 'n kortverhaal.
• In die kortverhaal gaan dit nie soseer om die gebeure nie, maar oor karakteronthulling en die openbaring van 'n bepaalde aspek van die menslike bestaan.

Vertaling:
Engels: short story
Nederlands: kortverhaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koppie
Volgende onderwerp: kou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 06:57:00 MGT 2024