Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kompartement
kompartement [boodskap #128582] Sa, 07 Desember 2019 06:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kompartement
Afbreking: kom•par•te•ment


Selfstandige naamwoord: kompartement
Meervoud: kompartemente
Verkleinwoord: kompartementjie
Meervoud van verkleining: kompartementjies

Betekenis:
• 'n Kamertjie op 'n trein waarin mense sit.
• 'n Afdeling waarin iets onderverdeel is.

Gebruik:
• Hy koop 'n kaartjie vir die derdeklas kompartement.
• Die dwelms is in 'n versteekte kompartement in 'n vragmotor gevind.

Afgelei:
• kompartementsindroom

Vertaling:
Engels: compartment
Nederlands: compartiment

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kommunikeer
Volgende onderwerp: kompetisie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 09:31:15 MGT 2024