Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Onderwys & opvoeding » Unisa
Unisa [boodskap #11691] Sa, 06 Desember 1997 00:00 na volgende boodskap
andr...  is tans af-lyn  andr...
Boodskappe: 62
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
Weet iemand hoekom is unisa se server af en wanneer gaan hy weer online
wees. Ek is vinnig op soek na uitslae en hul server is AF!!!!!!!!!!

Ek gaan mal word!!!!!!!!!!! Help!!!!!!!!!

Dankie
Re: Unisa [boodskap #11720 is 'n antwoord op boodskap #11691] Ma, 08 Desember 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 6 Dec 1997 20:44:19 +0200, "André" wrote:
> Ek gaan mal word!!!!!!!!!!! Help!!!!!!!!!
>
> Dankie>>

Dit was vanaand op met die boodskap dat die uitslae vanaf die 17de op
gaan wees.
Re: Unisa [boodskap #11739 is 'n antwoord op boodskap #11691] Di, 09 Desember 1997 00:00 Na vorige boodskap
Sybrand Burger  is tans af-lyn  Sybrand Burger
Boodskappe: 9
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
Ferdi wrote:

> On Sat, 6 Dec 1997 20:44:19 +0200, "André" wrote:
>
> online wees. Ek is vinnig op soek na uitslae en hul server is
> AF!!!!!!!!!!
>>
>> Ek gaan mal word!!!!!!!!!!! Help!!!!!!!!!
>>
>> Dankie>>
>
> Dit was vanaand op met die boodskap dat die uitslae vanaf die 17de op
> gana wees.

Die Internet-skakel na Unisa is taamlik oorversadig met verkeer tussen
ongeveer 8:00 en 16:30. Vermy liefs hierdie tyd. Die inligting
hieronder mag ook vir u van waarde wees:

------------------------------------------------------------ --
Eksamenuitslae sal vir die eerstekeer vanjaar ook telefonies aan
studente beskikbaar gestel word via die VRS (Voice Response System)
stelsel van MTN. Uitslae sal vanaf die amptelike vrystellingsdatum
17/12/97 beskikbaar wees deur die nommer 0831234 te skakel. Indien die
persoon 'n MTN sellulêre telefoon het, hoef hy/sy slegs die nommer 1234
te skakel vir toegang tot die stelsel.

K T Beckworth
Wrnde Hoof: Dept. Eksamens
------------------------------------------------------------ ---

Sybrand Burger
Vorige onderwerp: P W BOTHA Hoër skool - George
Volgende onderwerp: Onderwys in die NSA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 12:42:11 MGT 2024