Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » moord
moord [boodskap #128454] Vr, 22 November 2019 19:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18630
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
moord
Afbreking: moord
Uitspraak: /mʊə̯rt/


Selfstandige naamwoord: moord
Meervoud: moorde
Verkleinwoord: moordjie
Meervoud van verkleining: moordjies

Betekenis:
• Iemand opsetlike en met voorbedagte rade van sy lewe beroof; doodmaak; doodslaan.

Gebruik:
• Die persoon wat die moord pleeg word die moordenaar genoem en die oorledene die vermoorde.

Spreekwoord:
Moord en brand skree. [Baie lawaai maak oor iets.]

Afgelei:
• kindermoord
• massamoord
• moordbende
• plaasmoord
• reeksmoord
• seksmoord
• selfmoord

Verwant:
• moor

Vertaling:
Engels: murder
Nederlands: moord

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: moor
Volgende onderwerp: stol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 08:30:05 MGT 2024