Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klasmaat
klasmaat [boodskap #128434] Do, 21 November 2019 06:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
klasmaat
Afbreking: klas•maat
Samestelling: klas + maat


Selfstandige naamwoord: klasmaat
Meervoud: klasmaats
Verkleinwoord: klasmaatjie
Meervoud van verkleining: klasmaatjies

Betekenis:
• Leerders wat saam in die klas of lokaal les kry.

Gebruik:
• My klasmaat het nie sy huiswerk gedoen nie.

Sinoniem:
• klasgenoot

Vertaling:
Engels: classmate
Nederlands: klasgenoot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klaskamer
Volgende onderwerp: klasprojek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 10:48:48 MGT 2024