Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klaskamer
klaskamer [boodskap #128433] Do, 21 November 2019 06:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
klaskamer
Afbreking: klas•ka•mer
Samestelling: klas + kamer


Selfstandige naamwoord: klaskamer
Meervoud: klaskamers
Verkleinwoord: klaskamertjie
Meervoud van verkleining: klaskamertjies

Betekenis:
• Die lokaal waar leerders les kry.

Gebruik:
• Die juffrou het haar klaskamer met plakkate versier.

Sinoniem:
• klas
• leslokaal
• skoollokaal

Vertaling:
Engels: classroom
Nederlands: klas, schoollokaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sel
Volgende onderwerp: klasmaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 08:01:55 MGT 2024