Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sweep
sweep [boodskap #128431] Wo, 20 November 2019 18:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Sweep.
'n Sweep.
sweep
Afbreking: sweep
Uitspraak: /sviə̯p/, /sʋiə̯p/


Selfstandige naamwoord: sweep
Meervoud: swepe
Verkleinwoord: swepie
Meervoud van verkleining: swepies

Betekenis:
• 'n Lang inmekaargedraaide stuk leer wat met 'n swiepende beweging pynlike slae uit kan deel; slaanding waarmee beheer oor diere of mense uitgeoefen word.

Gebruik:
• Die sweep het geklap en die wawiele draai, agter die rooispan aan.

Hiponiem:
• handsweep
• karwats
• sambok

Afgelei:
• sweephaar
• sweepklap
• sweepslag
• sweepstok

Vertaling:
Engels: whip
Nederlands: zweep
Xhosa: isabhokhwe
Zoeloe: isiswebhu, isampokwe

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skrander
Volgende onderwerp: sel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 21:49:25 MGT 2024