Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slaanding
slaanding [boodskap #128429] Wo, 20 November 2019 17:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18815
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
slaanding
Afbreking: slaan•ding
Samestelling: slaan + ding


Selfstandige naamwoord: slaanding
Meervoud: slaangoed
Verkleinwoord: slaandingetjie
Meervoud van verkleining: slaangoedjies

Betekenis:
• Ding waarmee geslaan word, soos 'n lat, stok, sweep, sambok of karwats, meestal om lyfstraf toe te dien.

Gebruik:
• Hy soek 'n slaanding om die stout kinders 'n les te leer wat hulle nie gou sal vergeet nie.

Vertaling:
Engels: cane, something to hit with
Nederlands: slaanding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: selmaat
Volgende onderwerp: skrander
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 14:33:40 MGT 2024