Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skennis
skennis [boodskap #128415] Ma, 18 November 2019 17:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skennis
Afbreking: sken•nis


Selfstandige naamwoord: skennis
Meervoud: skennisse

Betekenis:
• Die ontering, ontheiliging of skending van iets.

Gebruik:
• Dis 'n unieke skeppingswerk en waarlik geen skennis van die skone kunste nie.
• Vandag kom baie van ons kerk toe, baie ken die Bybel, maar die vraag is of dit ervaarde skennis is.

Sinoniem:
• ontering
• ontheiliging
• skending
• verbreking
• ontwyding

Afgelei:
• grafskennis
• sabbatskennis

Vertaling:
Engels: desecration, violation, infringement, profanation
Nederlands: schennis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kronkelderm
Volgende onderwerp: ketting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 03:35:10 MGT 2024