Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rassis
rassis [boodskap #128106] Wo, 23 Oktober 2019 17:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rassis
Afbreking: ras•sis
Uitspraak: /raˈsəs/


Selfstandige naamwoord: rassis
Meervoud: rassiste
Verkleinwoord: rassissie
Meervoud van verkleining: rassissisies

Betekenis:
• (sosiologie) Iemand wat dink dat bepaalde rasse bo ander verhewe is.

Gebruik:
• Jy bly steeds 'n rassis as jy swart bemagtiging steun met die doel om mense van ander rasse geleenthede te weier.

Afgelei:
• rassisme
• rassediskriminasie

Vertaling:
Engels: racist
Nederlands: racist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: straatvrou
Volgende onderwerp: musiekfees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 04:49:28 MGT 2024