Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » duin
duin [boodskap #128104] Wo, 23 Oktober 2019 15:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18784
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Duin naby Sossusvlei in Namibië.
'n Duin naby Sossusvlei in Namibië.
duin
Afbreking: duin
Uitspraak: /dœi̯n/


Selfstandige naamwoord: duin
Meervoud: duine
Verkleinwoord: duintjie
Meervoud van verkleining: duintjies

Betekenis:
• 'n Sandheuwel in 'n woestyn of aan die kus.

Gebruik:
• Hulle jaag met 'n duinebesie oor die duin.

Afgelei:
• duinebesie
• duinkewers
• duinmol
• sandduin

Vertaling:
Engels: dune, sand-hill
Nederlands: duin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: duinebesie
Volgende onderwerp: straatvrou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 08:10:59 MGT 2024