Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » perderuiter
perderuiter [boodskap #128073] So, 20 Oktober 2019 17:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18626
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
perderuiter
Afbreking: per•de•rui•ter
Samestelling: perde + ruiter


Selfstandige naamwoord: perderuiter
Meervoud: perderuiters
Verkleinwoord: perderuitertjie
Meervoud van verkleining: perderuitertjies

Betekenis:
• Iemand wat 'n perd ry.

Gebruik:
• Hy 'n man van dade en 'n uithaler perderuiter wat vir aksie en die buitelewe gemaak is.

Vertaling:
Engels: horseman, jockey, equestrian
Nederlands: perderuiter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: situeer
Volgende onderwerp: senuweelyer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 15:32:22 MGT 2024