Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gemorskos
gemorskos [boodskap #128063] Sa, 19 Oktober 2019 16:58
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18850
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Ongesonde gemorskos.
Ongesonde gemorskos.
gemorskos
Afbreking: ge•mors•kos
Samestelling: gemors + kos


Selfstandige naamwoord: gemorskos
Meervoud: gemorskosse
Verkleinwoord:
Meervoud van verkleining: gemorskossies

Betekenis:
• Kos wat nie baie gesond is nie, soos slaptjips en hamburgers.

Gebruik:
• Jy eet heeltemal te veel gemorskos!

Sinoniem:
• rommelkos
• kafkos

Vertaling:
Engels: junk food
Nederlands: junkfood, troepvoedsel, vulvoer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gemoed
Volgende onderwerp: terdeë
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 15:18:22 MGT 2024