Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rolstoel
rolstoel [boodskap #128044] Vr, 18 Oktober 2019 14:21
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18844
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Rolstoel.
'n Rolstoel.
rolstoel
Afbreking: rol•stoel
Samestelling: rol + stoel
Uitspraak: /ˈrɔl.stul/


Selfstandige naamwoord: rolstoel
Meervoud: rolstoele
Verkleinwoord: rolstoeltjie
Meervoud van verkleining: rolstoeltjies

Betekenis:
• Vervoermiddel vir mense wat nie kan loop nie. Spesiale stoel met wiele waarin 'n persoon wat verlam of siek is rondgestoot word.

Gebruik:
• Ná die operasie was sy vir weke in 'n rolstoel.

Sinoniem:
• invalidestoel
• rystoel
• stootstoel

Afgelei:
• rolstoelgebruiker
• rolstoeloprit
• rolstoelvriendelik

Vertaling:
Engels: wheelchair
Nederlands: rolstoel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pil
Volgende onderwerp: veldbrand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 11:46:40 MGT 2024