Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gedurig
gedurig [boodskap #128039] Vr, 18 Oktober 2019 06:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gedurig
Afbreking: ge•du•rig


Byvoeglike naamwoord: gedurig
Attributief: gedurige

Betekenis:
• Telkens of sonder ophou; iets wat nie ophou nie of of elke nou en dan weer gebeur; met groot reëlmaat, dikwels altyd.

Gebruik:
• Die gedurige kritiek op die korrupte regering behaal weinig sukses.
• Sy neul gedurig vandat haar selfoon weggevat is.

Sinoniem:
• aanhoudend
• voortdurend

Vertaling:
Engels: always, constant, continued, frequently, repeated
Nederlands: gedurig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geduldig
Volgende onderwerp: geheel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 00:17:45 MGT 2024