Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » boekrak
boekrak [boodskap #127967] Wo, 09 Oktober 2019 18:55
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 6976
Geregistreer: November 2018
Karma: 0
Senior Lid
Boekrakke vol lekkerlees boeke.
Boekrakke vol lekkerlees boeke.

boekrak
Afbreking: boek•rak
Samestelling: boek + rak


Selfstandige naamwoord: boekrak
Meervoud: boekrakke
Verkleiningsvorm: boekrakkie
Meervoud van verkleining: boekrakkies

Betekenis:
• 'n Rak in 'n kas of biblioteek waarop boeke gepak word.

Gebruik:
• Die boekrak kreun onder al die boeke.

Vertaling:
Engels: bookshelf
Nederlands: boekenplank

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seis
Volgende onderwerp: knieviool
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Okt 21 02:15:35 UTC 2019