Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » seis
seis [boodskap #127966] Wo, 09 Oktober 2019 18:35
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 6976
Geregistreer: November 2018
Karma: 0
Senior Lid
Persoon wat 'n seis gebruik.
Persoon wat 'n seis gebruik.

seis
Afbreking: seis
Uitspraak: /səis/


Selfstandige naamwoord: seis
Meervoud: seise
Verkleiningsvorm: seisie
Meervoud van verkleining: seisies

Betekenis:
• 'n Werktuig met 'n geboë lem, lang steel en twee handvatsels om graan te oes of lang gras te sny.

Gebruik:
• Die seis is grotendeels deur masjiene vervang en word vandag met die skoppensboer geassosieer.

Sinoniem:
• sens

Vertaling:
Engels: scythe
Nederlands: zeis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: immigrant
Volgende onderwerp: boekrak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Okt 21 03:14:38 UTC 2019