Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » saamtrek
saamtrek [boodskap #127955] Ma, 07 Oktober 2019 18:57
Inligting is tans aan-lyn  Inligting
Boodskappe: 7012
Geregistreer: November 2018
Karma: 0
Senior Lid
saamtrek
Afbreking: saam•trek
Samestelling: saam + trek


Selfstandige naamwoord: saamtrek
Meervoud: saamtrekke
Verkleiningsvorm: saamtrekkie
Meervoud van verkleining: saamtrekkies

Betekenis:
• Geleentheid waar 'n klomp mense wat dieselfde belange deel bymekaarkom.

Gebruik:
• Ons familie reël 'n saamtrek vir die naweek.

Sinoniem:
• byeenkoms
• bymekaarkom
• geselligheid
• bosberaad
• indaba

Vertaling:
Engels: rally, gathering, get-together


Werkwoord: trek saam, saamtrek
Verlede tyd: het saamgetrek

Betekenis:
• Bymekaar trek; byeen bring.

Gebruik:
• Die waens word in 'n laer saamgetrek.

Sinoniem:
• konsentreer
• saambring
• ineenkrimp
• inmekaartrek
• toetrek

Vertaling:
Engels: concentrate, contract, draw together
Nederlands: samentrekken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ekstern
Volgende onderwerp: ekstra
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Okt 23 20:17:17 UTC 2019