Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ekstern
ekstern [boodskap #127954] Ma, 07 Oktober 2019 15:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ekstern
Afbreking: eks•tern


Byvoeglike naamwoord: ekstern
Attributief: eksterne

Betekenis:
• Uitwendig of uiterlik.
• Iets of iemand wat van buite af kom; persoon wat nie regstreeks aan 'n instansie verbonde is nie.

Gebruik:
• Omdat die vel verkleur het was die siekte ekstern sigbaar.
• As gevolg van die personeeltekort moes hulle 'n eksterne eksaminator aanstel.

Antoniem:
• intern

Vertaling:
Engels: external
Nederlands: extern

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kelner
Volgende onderwerp: saamtrek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 06:11:47 MGT 2024