Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boelie
boelie [boodskap #127769] Di, 17 September 2019 20:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Boelie
'n Boelie
boelie
Afbreking: boe•lie
Uitspraak: /ˈbu.li/


Selfstandige naamwoord: boelie
Meervoud: boelies
Verkleinwoord: boelietjie
Meervoud van verkleining: boelietjies

Betekenis:
• 'n Persoon wat ander terg, spot en seermaak; iemand wat mense wat swakker of ondergeskik is afknou.

Gebruik:
• Die boelie is uit die skool geskors.

Sinoniem:
• afknouer
• bullebak

Antoniem:
• slagoffer

Afgelei:
• boeliegedrag
• kuberboelie
• paaiboelie

Vertaling:
Engels: bully
Nederlands: wreedaard, pestkop, treiteraar


Werkwoord: boelie
Verlede tyd: het geboelie

Betekenis:
• Iemand terg en spot; afknou.

Gebruik:
• Die groter seuns boelie hom by die skool.

Vertaling:
Engels: to bully
Nederlands: pesten, treiteren, jennen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bobbejaan
Volgende onderwerp: boepie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 15:05:09 MGT 2024