Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blokkiesraaisel
blokkiesraaisel [boodskap #127763] Ma, 16 September 2019 19:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Blokkiesraaisel.
'n Blokkiesraaisel.
blokkiesraaisel
Afbreking: blok•kies•raai•sel
Samestelling: blokkies + raaisel
Uitspraak: /ˈblɔ.kis.ˌraɪ̭.səɫ/


Selfstandige naamwoord: blokkiesraaisel
Meervoud: blokkiesraaisels
Verkleinwoord: blokkiesraaiseltjie
Meervoud van verkleining: blokkiesraaiseltjies

Betekenis:
• 'n Woordspeletjie waar 'n mens woorde in blokkies invul na aanleiding van leidrade wat gegee word.

Gebruik:
• Die eerste blokkiesraaisel op 21 Desember 1913 deur Arthur Wynne in die New York World gepubliseer.

Wisselvorm:
• blokraaisel

Vertaling:
Engels: crossword puzzle
Nederlands: kruiswoordraadsel, kruiswoordpuzzel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blok
Volgende onderwerp: hap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 03:09:01 MGT 2024