Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geslagsgelykheid
geslagsgelykheid [boodskap #127756] So, 15 September 2019 18:31
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die simbool vir geslagsgelykheid.
Die simbool vir geslagsgelykheid.
geslagsgelykheid
Afbreking: ge•slags•ge•lyk•heid
Samestelling: geslag + -s- + gelykheid


Selfstandige naamwoord: geslagsgelykheid
Meervoud:

Betekenis:
• Die vraagstuk oor, en strewe na, gelykheid tussen manlike en vroulike persone.

Gebruik:
• Die Suid-Afrikaanse Kommissie van Geslagsgelykheid is getaak met die beskerming en bevordering van gelykheid tussen mans en vroue.

Antoniem:
• geslagsdiskriminasie

Vertaling:
Engels: gender equality
Nederlands: gendergelijkheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: demagogies
Volgende onderwerp: uitwater
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 14:24:17 MGT 2024