Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bladsy
bladsy [boodskap #127740] Sa, 14 September 2019 12:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Bladsy uit 'n ou boek.
'n Bladsy uit 'n ou boek.
bladsy
Afbreking: blad•sy
Samestelling: blad + sy
Uitspraak: /ˈblɑ.tsəɪ̯/


Selfstandige naamwoord: bladsy
Meervoud: bladsye
Verkleinwoord: bladsytjie
Meervoud van verkleining: bladsytjies

Betekenis:
• Een van die kante van 'n gedrukte of geskrewe vel papier.
• Inhoud van so 'n bladsy in elektroniese media; 'n webbladsy.

Gebruik:
• Slaan julle boeke by bladsy 100 oop. Hy trek op bladsy 28 van die boek.
• Soek vir 'n bladsy oor die onderwerp op die internet.

Sinoniem:
• pagina

Afkorting:
• bl.

Vertaling:
Engels: page
Nederlands: bladzijde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blaas
Volgende onderwerp: blaf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 23:46:37 MGT 2024