Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » beoefen
beoefen [boodskap #127698] Wo, 11 September 2019 07:11
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 6670
Geregistreer: November 2018
Karma: 0
Senior Lid
beoefen
Afbreking: be•oe•fen


Werkwoord: beoefen
Verlede tyd: het beoefen

Betekenis:
• Dit waarop mens jou toelê en in die praktyk toepas; waarop jy jou by reëlmaat mee besig hou.

Gebruik:
• Hy beoefen 'n klomp verskillende sportsoorte.

Verwant:
• beoefenaar

Vertaling:
Engels: practises, cultivate, exercise
Nederlands: beoefenen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: benoud
Volgende onderwerp: stoei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 16 03:57:34 UTC 2019