Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » welgesteld
welgesteld [boodskap #127695] Di, 10 September 2019 19:24
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 6670
Geregistreer: November 2018
Karma: 0
Senior Lid
welgesteld
Afbreking: wel•ge•steld


Byvoeglike naamwoord: welgesteld
Vergrotende trap: welgestelder
Oortreffende trap: welgesteldste
Attributief: welgestelde

Betekenis:
• Betreklik ryk; finansieel goed daaraan af.

Gebruik:
• Hy kom uit 'n welgestelde familie.

Sinoniem:
• ryk
• gegoed
• vermoënd
• welvarend
• bemiddeld

Antoniem:
• behoeftig

Verwant:
• welgesteldheid

Vertaling:
Engels: affluent, well off, well-to-do
Nederlands: welgesteld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kompas
Volgende onderwerp: benadering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 16 04:01:24 UTC 2019