Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Beaumarchais, Pierre Augustin Caron de
Beaumarchais, Pierre Augustin Caron de [boodskap #127668] Sa, 07 September 2019 15:35
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Pierre Beaumarchais
Pierre Beaumarchais
Pierre Augustin Caron de Beaumarchais (1732-1799) was 'n Franse toneelskrywer. Hy het ’n geestige en pittige styl gehad en sy werk is vol sprankelende vrolikheid. Sy bekendste werk is: Le Barbier de Sèville (Die Barbier van Seville, 1775) en Le Mariage de Figaro (Die Huwelik van Figaro, 1784). Die eerste is deur Rossini, die tweede deur Mozart as operateks gekies.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Beatty, David
Volgende onderwerp: Beaumont en Fletcher
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 08:46:00 MGT 2024