Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Ernstig » Genealogie & famieliesake » Pieterse-lyn Rhenosterhoek, Olifantspoort, Nooitgedacht Rustenburg Distrik (familielyne en grafte)
Pieterse-lyn Rhenosterhoek, Olifantspoort, Nooitgedacht Rustenburg Distrik [boodskap #127648] Wo, 04 September 2019 10:55
Ria  is tans af-lyn  Ria
Boodskappe: 1
Geregistreer: September 2019
Karma: 0
Junior Lid
Pieterse-lyn: Rhenosterhoek, Olifantspoort, Nooitgedacht Rustenburg Distrik. Baie grafte van Pieterse families is in die distrik van Boons tot Magaliesburg/Rustenburg R24 pad.

Enige familielede hier vanaf daardie omgewing. My naam Ria Pieterse (getroud Pieterse). Afstammelinge van Frederik Jacobus Pieterse van Rhenosterhoek-omgewing. Hy en sy vrou is begrawe op Rustenburg. Sy ouers is begrawe op 'n deel van Rhenosterhoek.

/fa/96/0/
Vorige onderwerp: Seaborne-familie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 16 08:02:22 UTC 2019