Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bavinck, Herman
Bavinck, Herman [boodskap #127616] Sa, 31 Augustus 2019 08:26
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Herman Bavinck
Herman Bavinck
Herman Bavinck (1854 - 1921) was 'n Nederlandse Gereformeerde teoloog en 'n vermaarde dogmatikus. Hy oefen deur hoofwerk, Gereformeerde Dogmatiek, en ander geskrifte invloed uit op teologie in Suid-Afrika. Hy word saam met Abraham Kuyper die vader en grondlêer van die herleefde studie van die Gereformeerde teologie genoem (A.B.W.M. Kok).

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bauxiet
Volgende onderwerp: Bavinck, Johan Herman
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 19:59:56 MGT 2024