Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » oggend
oggend [boodskap #127543] Sa, 24 Augustus 2019 07:44
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 8713
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
oggend
Afbreking: og•gend
Uitspraak: /ˈoχənt/, /ˈɔχənt/


Selfstandige naamwoord: oggend
Meervoud: oggende
Verkleiningsvorm: oggendjie
Meervoud van verkleining: oggendjies

Betekenis:
• Die gedeelte van die dag vandat mens opstaan tot min of meer wanneer mens middagete eet; tyd tussen die nag en die volle dag of tussen dagbreek en twaalfuur.

Gebruik:
• In die oggend drink ons koffie en lees die koerant.

Sinoniem:
• môre
• vroegdag
• dagbreek
• skemerdag

Antoniem:
• aand

Vertaling:
Engels: morning
Nederlands: ochtend, morgen
Xhosa: intsasa
Zoeloe: isasa

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kalf
Volgende onderwerp: ignoreer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Feb 17 04:26:17 UTC 2020