Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Batten, Jean
Batten, Jean [boodskap #127537] Vr, 23 Augustus 2019 19:32
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Jean Batten in haar vliegtuig, 1937.
Jean Batten in haar vliegtuig, 1937.
Jean Batten (1909-1982) was 'n Nieu-Seelandse vlieënier. Sy het in Mei 1934 alleen van Engeland na Australië (Port Darwin) gevlieg. Sy het baie rekords geslaan, onder andere met die eerste alleenvlug van Australië na Engeland (5 dae 21 uur) in Oktober 1936. Sien LUGVAART.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Batseba
Volgende onderwerp: Battersea
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 02:00:48 MGT 2024